(What is afrikaanse? - Edit Wiki)
Videos 1 to 20
Potgooi 27
from Die Attie & Lené show July 09, 2006
Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir 'n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries.
|
Potgooi 26
from Die Attie & Lené show May 30, 2006
n nnn'n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans "mainstream" in Britanje word?nSkakels:nnnnMartin Dreyer, jou beaut!nnnnKiwi sondes en Jean de Villiers as kapteinnnnnBokke wen Parys 7snnnnBitter pil vir die EngelsennnnAfrikaans in Engelandnnn
|
Potgooi 25
from Die Attie & Lené show May 09, 2006
n nnnDie groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word 'n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.nSkakels:nnnnRadio AfrikaansnnnnStop HuntingnnnnBeethoven se 5de simfoniennnnDie Moddereiland Potgooinnn
|
Potgooi 24
from Die Attie & Lené show April 24, 2006
n nnnJa ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter.nLinks:nnnBlog inskrywing oor ons Florida tripnnnnDie Florida GallerynnnnThe 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi - Deel 1nnnnHawks Cay Resortnnn
|
Potgooi 23
from Die Attie & Lené show February 27, 2006
Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaardie (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding. Kloksgewys en van links na regs: Attie Pierre Lené Christa, Lené & Rudi.
|
Potgooi 22
from Die Attie & Lené show February 20, 2006
n nnnGeorge Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie.
|
Potgooi 20
from Die Attie & Lené show February 02, 2006
n nnnOns is uiteindelik weer op die lug. Ons wei maar net die nuwe jaar in.nPotnotas:nnKalahari Gemsbok Park photosnnRicky Gervais podcastnnLaat weet van julle!
|
Potgooi 18
from Die Attie & Lené show December 14, 2005
Gorillaz, Dubya, ProtoPage, Roland Schoeman, TWiT en nog meer. Potnotas:Die Poepol (Dubya) se idieë van die Amerikaanse KonstitusieGorillazProtoPageMicrosoft se Local LiveMicrosoft se MaxWildlife Photographer of the Year (met fotos)Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 17
from Die Attie & Lené show November 29, 2005
Ons gesels oor die Kalahari woestyn, die Heunisse, ons potgooi verkeer en nog ander goed. Potnotas:Firefox1ste Heunis Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 16
from Die Attie & Lené show November 13, 2005
Attie blaas stoom af oor Afrikaanse skole en ons gesels oor 'n paar nuwe rugby sites, die Sony Bravia advertensie, Clapham vuurwerke en 'n hele klomp techie goed. Potnotas:Sony Bravia advertensie BokRugby.com Sony Rootkit Clapham Common vuurwerke fotos Fair Trade in Tourism South Africa Adobe Photo Elements 4 die uitstekende Security Now! podcast Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 15
from Die Attie & Lené show November 02, 2005
Ons gesels oor Flock, Corné Krige se boek, "The Traveller", "History of Violence" en 'n paar nuus items. Potnotas:Suid Afrikaners doen goen in Engeland Greenpeace maak ook foute The Traveller deur John Twelve Hawks Flock History of Violence My mees waardevolle link Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 14
from Die Attie & Lené show October 24, 2005
Attie vat houe namens die Bulle en ons gesels oor omgewingsake, Serenity (die fliek), Afrikaans in skole, en 'n klompie ander potgooie. Potnotas:Nuwe mikrofoon Keo se siening oor die Bulls vs Vrystaat Walvisse en Sonar My trofeejag brief Kew Gardens fotos Serenity (die fliek) Afrikaanse skole Charles Joubert se potgooi Wally McClure se ASP.NET podcast Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 13
from Die Attie & Lené show October 09, 2005
Ons gesels 'n bietjie oor Suid Afrikaanse- en werêldnuus, 'n paar techie goed en bespreek SA se negatiewe beeld in die Britse media. Verwysings:Wesley Moodie wen! en Walk for Wildlife (WWF) en Groot Wit Haaie swem vêr en Google Desktop en Halo, die fliek Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 12
from Die Attie & Lené show October 02, 2005
Ons gesels oor die week se Suid Afrikaanse- en werêldnuus en bespreek skole in die Oos-Kaap en 'n paar flieks wat ons gekyk het. Verwysings:Hoër Volkskool, Graaff-Reinet en Welcome to Sarajevo en Crash en Apple iPod Nano en Freedom of Information victory Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 11
from Die Attie & Lené show September 21, 2005
Ons gesels oor Kyknet/Kuduclub se JA, Hoekom ons en ander Londen toe kom, Wolf Brother, Londen dieretuin, Flickr, Google Blog Search en nog meer. Verwysings:kykNET en Wolf Brother (boek) en Londen dieretuin en Blou Bulle en Flickr en My Flickr bladsy en My blog (scroll af om die flickr ad te sien) Google Blog Search en Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 10
from Die Attie & Lené show September 11, 2005
Ons gesels oor ons Europese vakansie, rook in Europa, Chinese name, Hurricane Katrina, Krieket, die Tories, Israel, Pienk voete en nog meer. Verwysings:Parys fotos en George Claassen en Eurostar en Hawaii deur James Michener. Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
|
Potgooi 09
from Die Attie & Lené show August 21, 2005
Hierdie week is 'n vol program. Ons gesels alweer oor die Bokke, Bulle, Kimi Raikonnen, Roger Federer, Godsdiens, Visas, en nog meer. Verwysings: - Wimbledon Common fotos en - Religion is a mental virus deur George Claassen en - The Pew Global Attitudes Project en - ANC: Afrikaans 'an inspiration' en - Airline security: US style en - Podcasting: A step by step guide from c|net en - Hawaii deur James Michener en - My Sister's Keeper deur Jodi Picolt. Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het na http://feeds.feedburner.com/attie.
|
|
Log in or sign up to leave comments.
0 comments on afrikaanse:
(No comments yet..)
get widgets
RSS feed for afrikaanse:
To add your video to this page, just add this code in your video blog post:
|